Alfred Jules Ayer

Alfred Jules Ayer
Alfred Jules Ayer, voor 1930.

Gebore (1910-10-29)29 Oktober 1910
Londen, Engeland
Oorlede 27 Junie 1989 (op 78)
Londen, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Taal, epistemologie, etiek, betekenis, wetenskap
Alma mater Eton-kollege
Christ Church, Oxford
Bekend vir Verifikasie beginsel, Emosionele etiek
Beïnvloed deur David Hume, Karl Popper, Bertrand Russell, Ludwig Wittgenstein,[1] Immanuel Kant, Voltaire
Invloed op R.M. Hare, Peter Strawson, Ted Honderich, Mihailo Marković, Peter Unger

Alfred Jules Ayer (Londen, 29 Oktober 1910 – Londen, 27 Junie 1989), beter bekend as A.J. Ayer (hy is Freddie genoem deur sy vriende), was 'n filosoof wie help om die logiese positivisme te populariseer in die Engelstalige lande deur middel van sy boeke Language, Truth, and Logic (1936) en The Problem of Knowledge (1956). Hy word beskou as die filosofiese opvolger van Bertrand Russell, hoewel hy meer bekend geword het deur die aanpas van idees van ander, as deur die skep van oorspronklike idees. Hy is veral bekend weens sy verifieerbeginsel, 'n poging tot die skep van 'n proses om te bepaal of 'n sin 'n logiese betekenis het of nie.

  1. Spurling, Hilary (24 Desember 2000). "The Wickedest Man in Oxford". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2017. Besoek op 1 Februarie 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search